• Aktuelles
  • %3c%61%20%68%72%65%66%3d%22%6d%61%69%6c%74%6f%3a%70%65%74%72%61%23%66%72%65%75%6e%64%65%73%6b%72%65%69%73%2d%73%75%65%64%61%66%72%69%6b%61%2c%64%65%22%20%74%69%74%6c%65%3d%22%70%65%74%72%61%40%66%72%65%75%6e%64%65%73%6b%72%65%69%73%2d%73%75%65%64%61%66%72%69%6b%61%2e%64%65%22%3e%3c%69%20%63%6c%61%73%73%3d%22%66%61%72%20%66%61%2d%65%6e%76%65%6c%6f%70%65%22%3e%3c%2f%69%3e%3c%2f%61%3e
Freundeskreis Südafrika Freundeskreis Südafrika

Guestbook

Hier können Schülerinnen und Schüler, Eltern, Gastfamilien und Lehrerinnen und Lehrer für uns und für andere eine Nachricht hinterlassen.

Pupils, parents, host families and teachers: Please leave a message for us and for others.

            _____    __   _      ___    
    ___    |  ___|| | || | ||   / _ \\  
   /   ||  | ||__   | '--' ||  | / \ || 
  | [] ||  | ||__   | .--. ||  | \_/ || 
   \__ ||  |_____|| |_|| |_||   \___//  
    -|_||  `-----`  `-`  `-`    `---`   
     `-`                                

Ek dink jy moet so elke nou en dan net gou weer uit die Forum uit gaan en dan weer in kom om te kan sien wat angaan!

hulle is nogi hier nie! en ek koni gister vra nie ma´as my ma kom ga ek haar vra! en ekt ng steeds niks geld!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

hulle is nogi hier nie! en ek koni gister vra nie ma´as my ma kom ga ek haar vra! en ekt ng steeds niks geld!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Die Crew...

Hey fools die tyd raak min en die kaartjies nog minder! Jul moet saam met my en attie na die TOOL concert toe gan!! Dit gan GREAT wees!!! JOIN ONS...

Yeah...

Und der Tag der Abreise rückt immer näher und ich werd auch immer hippliger^^
nebenbei: Fenja, Fenja aus HH bei Mcdonalds? Wenn ja dann mal melden :)
so long

It tu Attie, It tu...

Damit hoekom was jy nie op nie!? Ons moet al die shit reel want netnou is al die tickets uitverkoop en so!? AAAH!!! Lat weet my! Fool. Cheeerzzzz

ATTIE!?

Hey attie jou fool as jy kan, en jy kry per ´n huge toeval hierdie message betyds, moet jy so 9h se kant op mxit gan sodat ons die shit kan reel! Cheeerzzzz

Winter-Programm

Na, wie geht es euch.... Wo sind die ganzen Leute, die am 16. mit nach Südafrika fliegen??
Meldet euch mal^^
mit freundlichen Grüßen Fenja Sandfort

EINSLIVE

Oh ja en ek wou net nog se dat almal wat kan, MOET EINSLIVE luister! (Op radio natuurlik...) Want dit is die greatste station ooit en dit speel net great tunes en beats en hul praat ook oor crap funny goed! So tune daar in! Cheeerzzzz

´sup fools

Ja jis mense hoe gan dinge nog daar by julle? Wel ek wil maar net die mense wat dit oorweeg het om Die Crew te join laat weet dat Die Iron Maiden concert toe freaken sold out was, maar wat anders kan mens nou verwag van so great band? Anyway, ek en attie het ons sights op ´n nuwe venture gestel en dit is die TOOL concert in Leipzig! Dis 4 desember vir die nuwe Crew! En dis anyway ook veel cheaper! So lat weet daar en so en dan organize ons ´n lekker Crew! Cheeerzzzzzz

Hos

Ja mense ek is weer hier, ek was maar net nie hier nie vir so tydjie omdat ek GREAT Tye hier het! Maar ja, damit hoekom het ek nie musiek nie!? Ek wil ook he!!! Maar ja wat kan ek nou doen... Ons het na ´n great buffet gegaan vandag!! Hmmm... Cheers

Waar is Jac??

Waar is Jac deesdae in die wereld? hy is nogal stil!!! het leker vandag gebrunch en toe reen dit!!! Die weer is maar aaklig!!! totsiens

musiek klas

Ja Attie, ek het ook musiek en ek moet heelemal met jou saam stem, dis regtig noggal snaaks... So ver in elke klas moes hulle instrumente optel en begin speel, wragtig interesant... leke daggie.

Yippie

Meine Freude für die Reise steigert und steigert sich, je näher der Termin rückt...
liebe Grüße

Sweets en meer...

Ek sou kon leef op duitse sweets as jul my vra!! veral gummybears! maar andere sake vi eers! het enige een van julle musiek?? dis een van die greatste vakke ooit! Die kinders moet in die klas sing en goed en dis nogal SUPER snaaks gewees!!! en sulke ouens het sommer vi my gevra of ek in hul band wil speel terwyl ek hier is... ´lekker!!! totsiens mense!!! :-)

Hallo Petra

Hallo Petra! Ich will auch mal sagen, danke dass du mich angeruft hast! Ich würdige es! Hier ist alles noch gut und ich freue mich dass ich so eine nette Familie gekriegt hatte! Ich werde ja auch noch die Fotos schicken! Vieleicht diese Wochenende? Bis später, Ciao!!

frans en spaans

ekt ook frans hier en ja dis ngal moeilik! weet wat j van praat Kerry! het amper gslaap in geskiedenis vdag! skool is nogal extremely vervelig, maar soms ok!!!! Und danke schön für dein Anruf Petra! Ich werde bestimmt noch die Fotos für Sie schicken! ciao!

petra

Hi petra,
Thank you for your call today, it was nice to know someone cares, and is making sure all is alright with us... Everything is going realy great, my german is getting much better, and im seeing more of germany than what i expected i would...
Greetings

Jac jys beter as ek, ek switch net af as ek in frans in stap.. ek sien nie eers kaans daarvoor nie.. wel ja al van my kant af lekke daggie verder.

Ja crap koue...

Oh en ja ek moet saamstem, dit is CRAP KOUD hier by my!! Het vandag lekker gefreeze oppad na, in en na skool! En my keel is rerig flipin seer... Ek dink dis te danke aan ´n mixture van die koue weer, reen en dat ek heeltyd die sound van ´n brazilian frog tree probeer imitate... Maar die mense lewe daarvoor so ek sal maar moet aanhou! En Attie maak net vir my ´n freaken pakkie gummy bears vol en stuur dit vir my dan sal ek daai Cd´s vir jou stuur en die Modes en Oefeninge vir jou email! Cheerzzzzzz