Dammit my Halloween was so grof ne! Jis ek en my een broer en ander vriende het met ons bikes freaken in die stad in gevaar en ek donk mos, ja nee dit is nie so koud nie, maar toe begin dit reen en als en ek het net ´n top an en toe is ek dood toe ek by die huis kom... Maar dit was nogsteeds GREAT!!
Die Crew
Wel ek wil nou nie snaaks wees nie, maar as daar enige buitengewone ryk mense is wat op Die Crew wil wees, dan sal dit baie wardeer word want die kaartjies is CRAP DUUR!!! AAAAHHH!!!
Hallo almal!
Hoop julle het n lekker Halloween gehad! Flippen koud vandag! Lekker om bietjie Afrikaans te sien!!! Tot later!
sweets freaks!
Attie, Jac, eet julle net soet goed of wat? dis al wat julle voorstel.. Attie vertel nog van die gummy winkel, ek love gummy bears.. en oor die fudge resep..JA a.s.b dit sal great wees, ek het al so baie goed vir hulle gemaak en al wart hulle se is... interesant.. maar hierdie keer maak ek fudge en ek gaan dit vir myself in my kamer hou! Kan julle asb meer details gee oor die Iron Maiden consert a.s.b ek sal love om te gaan maar ek twyfel ek sal kan! Skool is crap, en verveelig! hoe vind julle dit, en my gas sissie is n goody goody freak wat glad nie na enige partys toe gaan of enige iets soos dit nie.. So all wat ek wil skree is HELP!!!!!! hoop alles gaan nog goed, ek is bly jy het n nice familie Jac, en moet nie kla oor jou boetie se rap musiek nie, hier hoor mens net klassieke musiek! nice huh! so ja.. Viel Spaß
Tschüß
kerry
Die Crew
JAA!!! ons kort n crew om saam Iron Maiden toe te gaan! so asb kom saam jul sal nie spyt wees nie. Voor ek vergeet! Die Choclate is ook great!!!! :-)

Bleah...
Hey Leke attie jou urk, ja ek is besig om vir ons ´n crew te kry vir Iron Maiden! Damit almal moet saam kom! Great tye! Anyway cheers vir nou!
JAAA!!!!!
Hey da! Kerry ekt nie die fudge resep by my nie, mar sal try om dit vi jo te kry! en dis n jammerte jo familie is droog! maak hulle bieki lewendig! en ja dis GREAT hier! was een van julle al by n gummy bear winkel? Daar is soos duisende grootes en geure en dit is die beste gummy bears wat ek al ooit geproe het!!!!! en as jule kans kry kom saaam my en Jac na Iron Maiden!!! details sal Jac later duergee!!! vi eers se ek maar cheers!! Prost!
En so aan...
Oh, en hey Kerry! Ja ek onthou jou nog! My geheue is darem nie SO crap nie! Hoop jou family kry ´n bietjie lewe! Hah my mense is great! Maar ja ek dink ek gaan nou maar weer gaan aangesien ek nou net weer begin crap praat en dit is goed vir niemand! PS: Het iemand anders ook Spanish? Dis crap weird, maar cool! Cheers!
Bushido?
Ja ek weet regtig nie meer hoekom ek so baie hier is nie... dalk is dit omdat my family soos permanent free ADSL internet het! Ja dis great... Anywaay, het jul ook van daai duitse rapper Bushido of iets gehoor? Wat de hel!? My broer hier luister dit heeltyd en ek gaan mal raak! Maar dan sit ek maar weer my Iron Maiden harder en dan breek dit natuurlik sy beats... Maar wie gaan nog saam met my en Attie na Iron Maiden se concert gaan? Dis in Stuttgart en in Dortmund! En dit gaan great wees en jul moet ook kom! Maar cheers vir nou...
ai ai seuns
Ja ja seuns hier is nog n afrikaanse maaitjie.. Hi Jac as jy my kan ontho ek was samet jou opie trein van frankfurt! Dis flippen lekker hier, ek geniet dit gaate uit ek is bly jou familie is nice en als.. myne is so bietjie droog!! so ja maar geniet dit maar en as jy nog goeitjies het wat jy met ons wil deel lat weet ons maar... o en attie...Ek soek daai fudge resep..BITTE?
AFR!
Ja great man, ek is so bly iemand join my uiteindelik by die afr kant! Woohoo! En ja ek stem ten volle saam met Attie, die Apfel Schorle is GREAT!!
Uber afrikaans!
Ja wat! as Jac se daar is te min afrikaans sal ek ook maar help! duitsland is die beste ervaring nog ooit! en as julle n kans kry probeer die apfel schorle! dis baie lekker! en aan Hannelise wil ek se: Welkom! hoop jy voel beter en geniet dit!

Briosche is lekker...
Oh en ek wil net vir almal se hulle moet Briosche eet, dis crap lekker en luister na EINSLIVE as jul kan op die radio, dit speel great tunes...
Waar is afr?
Hey ja ek wou ook nog net vra.. Hoekom praat niemand afrikaans nie!? Damit dis great ek weet julle wil eintlik! Anyway, cheers vir eers...
Duitsland is great! (Afr..)
Hey mense ek wil maar net se duitsland is rerig nogal great sover en die mense is ok baie nice en my familie is great en vriendelik en daai tipe van ding! Maar ja ek wil ok net... O shit ek moet seker engels praat ne!? Ok I just wanted to say hi to Petra and that everything is going great so far! Ek lewe vir die duitse appelsap! Woohoo! Cheers
Safe in Germany
Dear Petra,
I am safe in Germany with my host family and I am enjoying the life here so far. Pritzwalk is beautiful and family Schneider is wonderful. I hope all is well there and enjoy your day!
Yours faithfully,
Hannelize
Gladbeck
Hallo Petra, I am having a great time en my family is very friendly. I am enjoying it in school but its going to take me a while to understand the language. Thanks again. :)
Grüße von Stoffels
Hallo Petra
hier bei den Stoffels geht es richtig gut!!!! ich genieße es sehr!!!!! die stoffels grüßen auch ganz dolle!!!!!
ich wollte eigentlich nur wissen lassen wie es hier geht, vieleicht schreibe ich noch eine botschaft!!!!
Halloween was baie hardcore...

Werner Muhl